R 2 995 000
| 3 Bedroom House for Sale in Tergniet
1259 Zandhoogte Landgoed, Tergniet, Groot Brakrivier
3
2.5
3
Erf Size:
366 m²
Nuwe Huise in 'n Nuwe Ontwikkeling - Zandhoogte Landgoed
Uitstekende nuus vir Kopers wat graag 'n nuwe woonhuis of vakansie huis in die Tuinroete wil bekom. Verskeie plot & plan opsies is beskikbaar vir voornemende beleggers om van te kies. Fase 1 word nou te koop aangebied en die pryse wissel vanaf R2.995M tot R3.75M vir die groter, enkelvlak huise. Die afwerking van hierdie huise is van hoogstaande gehalte om 'n lang lewensiklus te verseker.
Kom kies jou erf waar jy graag wil bly en die vloerplan wat by jou leefstyl pas sodat die Ontwikkellaar jou huis so vinnig as moontlik kan bou. Hoe langer jy neem om te besluit, hoe duurder gaan dit later wees omdat boukostes aanhou styg. Die Ontwikkellaar het 'n baie bekwame en betroubare Boukontrakteur (Cape Estates Boukontrakteurs) aangestel om bouwerk van 'n hoë gehalte te verseker en om gemoedsrus te bewerkstellig.
Kom gee die eerste tree na jou nuwe seisoen in die Tuinroete deur ons te skakel om julle te help met kwaliteit keuses.
Property Overview
Street Address
1259 Zandhoogte Landgoed, Tergniet
Description
Double Storey, Duplex, Freestanding
Lifestyle
Coastal/Beach, Security Estate, Dual Living, Holiday Home
Rooms
Bedroom 1
Tiled Floors, Built-in Cupboards
Bedroom 2
Tiled Floors, Built-in Cupboards
Bedroom 3
Tiled Floors, Built-in Cupboards
Bathroom 1
Tiled Floors, Main en Suite, Double Basin, Shower, Toilet and Basin
Kitchen 1
Breakfast Nook, Open Plan, Stove (Oven & Hob), Extractor Fan, Dishwasher Connection, Granite Tops, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Open Plan, Built-in Cupboards, Gas Hob
Family/TV Room 1
Patio, Tiled Floors, Open Plan
Building
Facing
South, Street Front, Level Road
Other Features
Security 1
Totally Fenced, Electric Garage, 24 Hour Access, Guard House