R 5 780 000
| 4 Bedroom House for Sale in Reebok
14 Bontebok Street, Reebok, Groot Brakrivier
4
3
3
Erf Size:
672 m²
Ruim familie woning naby die Reebok Strand!
Indien jy opsoek is na 'n lekker woonhuis met ruim vertrekke, met pragtige see uitsig en heerlike winter son, dan mag hierdie huis geskik wees vir julle. Met heerlike onderdak patio's en balkonne aan beide kante asook 'n binne-braai, is onthaal tyd met familie en vriende verseker 'n fees. Die groter familie kan gemaklik in hierdie huis woon sonder om in mekaar se spasie te wees. Dit is ook stap afstand na die Reebok strand waar die walvisse heerlik baljaar.
Op grondvlak bied die huis die hoofslaapkamer met en-suite badkamer plus 'n 2de slaapkamer en gaste badkamer. Saam met dit is daar die ruim, goed toegeruste ooplan kombuis, eetkamer en 'n familiekamer. Die skuifdeur lei na die onderdak patio aan die see se kant met mooi uitsig. Aan die noordekant is 'n rustige groen gedeelte wat nie ontwikkel word nie.
Op die boonste vloer is die ander 2 slaapkamers met 'n badkamer, nog 'n familiekamer, die aparte braaikamer en balkonne aan beide kante. Van die boonste balkon af is die see uitsig amper 180 grade. Moenie wag om saam met ons na hierdie waardevolle woning te kom kyk nie.
Property Overview
Street Address
14 Bontebok Street, Reebok
Description
Double Storey, Freestanding
Lifestyle
Coastal/Beach, Suburban, Dual Living, Holiday Home
Rooms
Bedroom 1
Wooden Floors, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 2
Carpets, Blinds, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 3
Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 4
Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bathroom 1
Wooden Floors, Full, Main en Suite, Blinds, Double Basin
Bathroom 2
Tiled Floors, Full, Curtain Rails
Bathroom 3
Tiled Floors, Full, Curtain Rails
Kitchen 1
Open Plan, Scullery, Eye Level Oven, Extractor Fan, Dishwasher Connection, Granite Tops, Washing Machine Connection, Patio, Tiled Floors, Blinds, Open Plan, Built-in Cupboards, Hob
Dining Room 1
Wooden Floors, Curtain Rails, Open Plan
Family/TV Room 1
Patio, Wooden Floors, Blinds, Curtain Rails, Open Plan
Family/TV Room 2
Boonste vloer, Tiled Floors, Balcony, Blinds, Open Plan
Braai Room 1
Tiled Floors, Blinds, Open Plan
External Features
Parking 1
Visitors Parking, Secure Parking, Double
Building
Facing
South, Sea, Street Front, Level Road
Other Features
Special Features 1
Built in Braai, Balcony, Sliding Doors