R 5 300 000
| 5 Bedroom House for Sale in Outeniqua Strand
47 Duiker Circle, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier
5
3
3
Erf Size:
766 m²
Pragtige Familie Woning plus 'n Ruim Woonstel!
Ligging, Ligging, Ligging!
Wanneer kwaliteit afwerking, pynlike instandhouding en die perfekte ligging vir jou belangrik is, dan moet jy hierdie pragtige familie woning met 'n waardevolle, grondvloer woonstel oorweeg! Oupa en ouma kan baie gerieflik saam met die familie hier kom woon om die rustigheid en natuurskoon van Outeniquastrand en Groot Brakrivier te geniet OF verdien heerlike ekstra inkomste met die volledig toegeruste woonstel - vakansie verhuring of langtermyn. Daar is selfs 'n baie handige tuis kantoor op grondvlak, apart van die huis, indien jy bevoorreg is om tuis te kan werk. Die 5kW inverter, die 8kWh battery en sonpanele gaan jou nie net geld bespaar nie, maar jy gaan altyd krag hê om jou huis en kantoor funksioneel te hou. Daar is selfs 'n hitte-pomp gekoppel aan die twee geysers om deurentyd warm water te hê.
Al die vertrekke in hierdie huis het groot vensters wat die son & natuurlike lig in die huis laat instroom. Op die boonste vloer is die baie goed toegeruste kombuis oopplan met die eetkamer en die familie kamer. Die smeulstofie in die middel van die vertrek verseker dat die hele leefarea heerlik warm is tydens die winter maande. Die ruim onderdak balkon vloei vanuit die familie kamer (en ook die hoofslaapkamer) en bied beperkte see uitsig. Die woonhuis se 3 slaapkamers en 2 vol badkamers voltooi die boonste vloer se uitleg. Die 10 000 liter water tenks (reënwater) met 'n drukpomp gee genoeg kapasiteit om die mooi tuin in top kondisie te hou.
Klink hierdie na jou huis? Skakel ons om jou private besigtiging te reël.
Property Overview
Street Address
47 Duiker Circle, Outeniqua Strand
Description
Double Storey, Freestanding
Lifestyle
Coastal/Beach, Suburban, Dual Living, Holiday Home
Rooms
Bedroom 1
Carpets, Blinds, Curtain Rails, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bedroom 2
Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 3
Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 4
Downstairs Flat, Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bedroom 5
Downstairs Flat, Carpets, Curtain Rails, Built-in Cupboards, Queen Bedroom
Bathroom 1
Tiled Floors, Full, Main en Suite
Bathroom 3
Downstairs Flat, Tiled Floors, Full
Kitchen 1
Breakfast Nook, Open Plan, Scullery, Eye Level Oven, Dishwasher Connection, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Tumble Dryer, Blinds, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island, Gas Hob, Piped Gas
Kitchen 2
Downstairs Flat, Open Plan, Tiled Floors, Under Counter Oven, Hob
Dining Room 1
Tiled Floors, Fireplace, Open Plan
Dining Room 2
Downstairs Flat, Tiled Floors, Blinds, Open Plan
Family/TV Room 1
Tiled Floors, Balcony, Curtain Rails, Fireplace, Open Plan
Family/TV Room 2
Downstairs Flat, Tiled Floors, Blinds, Open Plan
External Features
Garden 1
Immaculate Condition, Water Feature, Garden Terrace
Outbuilding 1
Downstairs Flat, Flatlet, Granny flat
Building
Facing
East, Street Front, Level Road
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Other Features
Special Features 1
Balcony, Open Plan, Septic Tank